Sophie Scholl

Sophie Scholl
'n Borsbeeld van Sophie Scholl
Gebore
Sophia Magdalena Scholl

(1921-05-09)9 Mei 1921
Sterf22 Februarie 1943 (op 21)
Stadelheim-gevonnis, München, Nazi-Duitsland
NasionaliteitNazi-Duitsland
BeroepStudent, weerstandslid
Ouer(s)Robert Scholl (vader)
Magdalena Scholl (moeder)

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Sophia Magdalena Scholl (19211943) was 'n Duitse meisie wat deel was van die Wit Roos (Duits: die Weiße Rose) weerstandsbeweging teen die Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty. Vir haar betrokkenheid in die verspreiding van anti-Nazi pamflette, is sy en die ander lede van die Wit Roos op 22 Februarie 1943 ter dood veroordeel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search